TOESTEMMING TOT DIE STIGTING VAN ‘N SPESIALE TARIEWEAREA INGEVOLGE

AANVRAAG TOESTEMMING PROEFPLAATSING TIJDENS WW ALS U WERKTE BIJ
AANVRAAG VAN TOESTEMMING OM EEN DIRECTE LIJN OF LEIDING
CONSENT LETTER FOR MINORS TRAVELLING ABROAD TOESTEMMINGSFORMULIER KAMP IN

FORMULIER TOESTEMMING MEDICIJNVERSTREKKING GEGEVENS VAN OUDERSKIND NAAM OUDERVERZORGER 
GEMEENTE XX DIENST YY VERKLARING TOESTEMMING BRIEFADRES DIT FORMULIER
MR TCP CHRISTOPH VERVANGENDE TOESTEMMING VOOR VERHUIZING? REGELMATIG

TOESTEMMING TOT DIE STIGTING VAN ‘n SPESIALE TARIEWE-AREA INGEVOLGE VAN AFDELING 22 VAN DIE PLAASLIKE REGERING: MUNISIPALE EIENDOMS BATE AKTE, 6/ 2004 & DIE STAD VERBETERINGS-DISTRIK BY-WET, 6118/ 2004

Die stad van Kaapstad het ‘n aansoek ontvang om ‘n Stad Verbeterings-distik binne-in ‘n spesiale tariewe-area soos aangedui in aanhangsel “A” tot hierdie toestemmings-vorm. Aanhangsel A dui beide die geografiese grenslyn van die die SVD sowel as ‘n opsomming van die Besigheids-plan aan. Die hoofdoel van die SVD is om die area te verbeter en op te gradeer.

U perseel (fisiese adres)

Poskode:

Erfnommer

Eenheidnommer:

is geleë binne die spesiale tariewe-area. Ten einde die munisipaliteit toe te laat om die voorgestelde gebied tot ‘n spesiale tariewe-area te verklaar, word u versoek om u toestemming te verleen deur hierdie vorm te voltooi. U toestemming dui u aanvaarding en ondersteuning van die voorstel aan. Die volle Aansoek, insluitende die Motiverings-verslag en Inligting-plan kan by die kantore van die Raad besigtig word, sowel as by die volgende adres binne die SVD soos bepaal deur die HFB.

Vredekloof Kontrole-kamer, Vredekloof Sentrum, Vredekloof-weg, Vredekloof, BRACKENFELL

Neem kennis dat as u nie die geregistreerde eienaar van die eiendom is nie, en die vorm namens die geregistreerde eienaar gaan teken, word dit van u verwag om bykomend die waarborg in Afdeling B te teken.

Afdeling A: Onderneming van eiendoms-besitter(s)

Ek/ ons, die ge-ondertekende, gee toestemming tot die verklaring van die deklarasie van ‘n spesiale tariewe-area soos uiteengesit in aanhangsel “A” [Skrap wat nie van toepassing is nie]

Van:

Tel:

Naam:

Faks:

Identiteitsnommer

E-pos:

Handtekening: ______________________________________________

Gedateer te _______________________________ op die ____ dag van __________________________________ _______

Mede-eienaar (indien van toepassing )

Van

Naam

Identiteitsnommer

Handtekening: ______________________________________________

Gedateer te _______________________________ op die ____ dag van __________________________________ _______

Afdeling B: Waarborg van getekende soos geteken namens die eienaar

Eienaar

Registrasie-nommer

Ek is die gemagtigde ondertekenaar van die bo-genoemde geregistreerde eienaar en waarborg dat ek

[ ] die vereiste geskrewe toestemming namens die juridiese persoon (trust, maatskappy, geslote-korporasie, vernoot, ens.)

[ ] het die geskrewe toestemming van die geregistreerde eienaar van die eiendom bekom

om ‘n spesiale tariewe-area soos hierbo aangedui, te stig. [Dui aan dit wat van toepassing is]

Handtekening: ______________________________________________

Gedateer te _______________________________ op die ____ dag van __________________________________ _______

Vir kantoor gebruik alleenlik

Erf nommer

LIS sleutel

S/ Titel-eenheid

Ligging-adres

TOESTEMMING INVENTARISATIE TOESTEMMING INVENTARISATIE ONDERGETEKENDE NAAM EIGENAARBEHEERDER STRAATNAAM EN
TOESTEMMING TOT DIE STIGTING VAN ‘N SPESIALE TARIEWEAREA INGEVOLGE
TOESTEMMINGSFORMULIER “GENETISCHE DIAGNOSTIEK DMV EXOOMGENOOMSEQUENTIEBEPALING” VOLWASSENE OUDER WETTELIJKE

Tags: ingevolge van, ingevolge, spesiale, tariewearea, toestemming, stigting